![](https://www.nefcorp.co.za/wp-content/themes/Total/assets//images/placeholder.png)
Sewe sakevroue ding mee om pryse, SAKE24 (Beeld)
SAKE 24 (Beeld) Page 19
Die finaliste vir die Suid-Afrikaanse vereniging vir sakevroue (Bwasa) se 33ste jaarlikse Sakevrou van die Jaar-prys is pas aangewys. Die finaliste in die korporatiewe kategorie is Dawn Rowlands, uitvoerende hoof van Aegis Media SSA; Mapule Mphaki, bemarkingsdirekteur van Aveng Manufacturing; Roberta Naidoo, besturende groepdirekteur van ABN Group; en Jacqueline Brown, Oos-Londense hawebestuurder vir die Transnet Nasionale Hawe-owerhe id.