skip to Main Content

Aansoeke nog ingewag, SAKE 24 (Volksblad)

Aansoeke nog ingewag, SAKE 24 (Volksblad), Page 12

Die deur is steeds wawyd oop vir Vrystaatse ondernemings wat moontlik kwalifiseer vir toelaes van die departement van handel en nywerheid en die nasionale bemagtigingsfonds (NEF). S6 se Nancy de Sousa, president van die Mangaung Kamer van Koophandel en Nywerheid (MCCI). Die sakekamer bied aan lede administratiewe en logistieke bystand om aansoek te doen om toelaes van staatsentiteite. De Sousa se sedert daar in September verlede jaar met die inisiatief begin is, het 19 plaaslike ondernemings vir toelaes gekwalifiseer.

READ FULL ARTICLE

Back To Top